Wonders Van Afrika By Dawid Van Lill

Wonders Van Afrika By Dawid Van Lill

  • R 45.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand

Wonders van Afrika sien jy om elke hoek en draai. Die natuurwonders is oral – van waterwonders, soos reuse riviere en asemrowende watervalle, tot massiewe woestyne, grasvlaktes vol diere, indrukwekkende bergreekse en onherbergsame woude met eksotiese plante en diere.