Wat Het Van Ons Liefde Geword By Saneth Dreyer
All books are second hand
As ek toe geweet het wat ek nou weet, sou ek heeltemal anders opgetree het. Maar spyt kom te laat.
WAT HET VAN ONS LIEFDE GEWORD?
Is briewe van 'n brou aan haar man. Hulle verhouding het misluk en sy praat reguit, draai geen doekies om nie, spaar niemand nie, allermins haarself.