Taxi Staanplek Stories

Taxi Staanplek Stories

  • R 50.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
G.A. Jooste (Red)
9780627021343

Taxi is 'n versameling stories uit en vir Afrika. Met die makorakora-taxi van die storie as voertuig word daar deur Suid-Afrika gereis.
Taxi is 'n versameling stories uit en vir Afrika. Met die makorakora-taxi van die storie as voertuig word daar deur Suid-Afrika gereis: deur herinneringe aan vervloe jare en oor kontoere van die eietydse landskap; verby landelike uitsigte op grasbulte, beeste en kaalgeveegde werfies tot die dekor van die grootstad, voorstad en township; langs die stasies van vreugde en pyn op die lewenspaaie van die land se mense. Op reis word daar telkens aangedoen by 'n nuwe staanplek: feestelike byeenkoms, stokvel, boereplaas, straatkafee, township square of sjebien. Die eindbestemming: leesplesier in 'n taal wat self soos 'n landskap ontplooi.