Eenkant-Kind

Eenkant-Kind

  • R 30.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Marita Van Der Vyver
9780624030096

Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf ‘n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie. Gelukkig is daar mense in die wêreld soos ouma Ella met haar oranje hare en bloedrooi lipstiffie.