Van Tuin Tot Vaas By Owen A. Reid
All books are second hand
Baie blommerangskikkingsfotos in boek.
Ideaal vir iemand wat daarvan hou om blomme te rangskik.
Inhoud: (Hier is ‘n klein voorsmakie wat jy in boek kan verwag.)
Ontwerp u eie tuin
Die tuin is n vaas
Blomryke bolle
Kragtige kleure
Agtergrondkleur
Blomme vir elke geleentheid
Behandeling en versorging
Die regte gereedskap