Is Jy Cool Of Common? By Elsabe Aldrich

Is Jy Cool Of Common? By Elsabe Aldrich

  • R 75.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand

Cool beteken om te weet hoe om in bepaalde situasies op te tree, wat om waarnatoe aan te trek, wat en hoe om iets te sê of wanneer om eerder stil te bly. Die kennis en aanvoeling is ‘n veiligheidsnet. Jy kan met selfvertroue hoog swaai van sweefstok tot sweefstok.