Liefde En Seks In Die Huwelik By Dr.Jan van Elfen
All books are second hand
Daar moet aan die huwelik geskaaf word totdat die knoetse glad is. Die interaksie tussen die seksuele verhouding en die ander liefdesaspekte is een van die puntigste knoetse wat glad gemaak moet word