Daaglikse Gesprek By Ena Murray
All books are second hand
In talle huise het Ena Murray deur die jare 'n bekende en geliefde naam geword. Wie haar boeke ken, sal weet: Hier is iemand aan die woord na wie 'n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel.