Ouerskap Wat Werk By Dr Arnold Mol

Ouerskap Wat Werk By Dr Arnold Mol

  • R 50.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All books are second hand

Elke ouer wil hê dat sy kind selfvertroue moet hê, intelligent, mooi en goedgemanierd moet wees. Tog lyk dit vir die meeste ouers na ’n onbegonne taak! Vir diesulkes is daar egter goeie nuus: ouerskap is eintlik baie eenvoudig! Volgens Arnold Mol is suksesvolle ouerskap op die volgende boustene gebaseer: ’n goeie selfbeeld, gepaste dissipline, potensiaalontwikkeling, ‘n gesonde houding ten opsigte van fisiese aantreklikheid en vermoëns, die regte hantering van die tienerfase en jou kind en sy verhouding met God. Ouerskap kán werk. Met jou hemelse Vader as volmaakte voorbeeld en sy krag tot jou beskikking, hoe kan jy faal?