Die Kruger-Wildtuin By David Paynter & Wilf Nussey

Die Kruger-Wildtuin By David Paynter & Wilf Nussey

  • R 65.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All books are second hand

Die gedagte aan hierdie boek het ontstaan op ‘n warm Septemberaand in 1980 in die pragtige Shingwedzikamp in die noordelike deel van die Krugerwildtuin. Die Natuurlewevereninging van Suid-Afrika was besig om ‘n perskonferensie daar te hou. Een van diegene daar teenwoordig was David Paynter, ‘n beroepsfotograaf met baie jaar ervaring in die dekking van nuus en artikels oor Afrika.