Knoopwerk Vir Kralejuwele

Knoopwerk Vir Kralejuwele

  • R 75.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Suzen Millodot
9781920268299

Koord knoopwerk in halssnoere is pragtig in kombinasie met treffende keramiek-, hout- en metaal krale. Halfedelgesteentes wat met 'n enkele koord knoop afgewissel word, vertoon op hul mooiste.
Die klem is op tekstuur, lyn en kleur as die skrywers bladsy na bladsy hul idees en inspirasie met jou deel. Met oorskietverf wat jy drup, dribbel, blerts, smeer, sleep of spat op enige denkbare oppervlak, van 'n ou deur of 'n geroeste hek, tot klampleers, veselbordblokke, 'n spieel of 'n vergete magneetbord, kan jy jou hele huis opkikker met maklike, treffende kunswerke. Voeg tekstuur by met sement, oksiede, gompasta, sand, metaalvysels of kraakvuller en jy het drie-dimensionele items wat op verskeie maniere aangewend en uitgestal kan word. Die meer tradisionele olie- en akrielskilderwerk kry ook aandag, met die skrywers se eie besonderse benadering tot verf-volgens-nommers en kuns op plastiek.