
Plaas Moorde By Carla van der Spuy
All books are second hand
Slagoffers vertel self gaan nie oor die beskrywing van grusame aanvalle, moorde en letsels nie. Hierin word die verhale van mense se seerkry én opstaan vertel; van lewenslange posttraumatiese stresversteuring; boere se woede teen wat beskou word as ’n onsimpatieke regering; en ander se soeke na vergifnis. Tien boere se unieke verhale is opgeteken en poog om die kollig op die slagoffers van plaasaanvalle te plaas.