Salf Vir Jou Seerkry By Jacelize De Waal
All Books are second hand
Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dogtertjie wat agter hulle aangehuppel kom.