n Ma Na God Se Hart

n Ma Na God Se Hart

  • R 35.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Elizabeth George
9781770003002

In ’N MA NA GOD SE HART gee Elizabeth George tien riglyne wat ma’s sal help om God ’n daaglikse deel van hulle kinders se lewe te maak. Ma’s sal met behulp van Bybelse wysheid en waardevolle voorstelle leer hoe om hulle kinders in God se Woord en weë te onderrig, hoe om met hulle kinders oor Jesus te gesels, en hoe om vir en saam met hulle kinders te bid.
Aan die einde van elke hoofstuk gee Elizabeth praktiese wenke oor hoe die beginsels in die hoofstuk toegepas kan word. Sy en haar man, Jim, gee ook Bybelse raad uit ’n pa se perspektief.
’N MA NA GOD SE HART sal ma’s leer hoe om hulle kinders – ongeag hulle ouderdom – te leer hoe om God se liefde, seëninge en sorg in hulle lewe raak te sien.