Heldin Uit Die Vreemde By Rykie van Reenen
All books are second hand
In Emily Hobhouse, Heldin uit die vreemde vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emilly Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon.