Surena Se Strokiesprent-Genie

Surena Se Strokiesprent-Genie

  • R 30.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Isa-Lotte Konrad
9780799350494

Rudolf Beyers is 'n ramp as dit by vroumensekom. Dit het op skool al begin, toe hy verlief was op die pragtige, gewilde Surena. Die hele episode is vir hom 'n vermederende, pynlike herinnering.