N Volwaardige Vennoot

N Volwaardige Vennoot

  • R 30.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Adam Timmerman
9780799357479

Sy wil 'n man se gelyke wees, haar volwaardinge deel bring, haar plek vol staan.

Maar Magdel se agtergrond pootjie haar. Sy weet nie hoe nie. Sy het Stoffel lief, maar voel ontoereikend, word vies as sy voel hy neem die besluite, dat sy nie haar man kan staan nie.