Vir n Pers Huis

Vir n Pers Huis

  • R 25.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


9780798138789

ir 'n pers huis – deur Karin Cronjé – is meer as 'n konvensionele roman. Dit is eintlik 'n individuasieverslag van 'n vrou wat verlaat word deur haar man en skielik gekonfronteer word met die feit dat sy altyd deur hom moes leef en waarneem.