Jou Kruger Wildtuin Gids by Frans Rautenbach

Jou Kruger Wildtuin Gids by Frans Rautenbach

  • R 75.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All books are second hand

Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet. Jou Kruger-Wildtuin Gids is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor 50 jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die wildtuin te kry.