Hannetjie Pan En Die Jakkals! By Caroline Pitcher & Gabriella Buckingham

Hannetjie Pan En Die Jakkals! By Caroline Pitcher & Gabriella Buckingham

  • R 30.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Caroline Pitcher & Gabriella Buckingham (Hardcover)
9780721424439

Die goedhartige Hannetjie Pan laat al die diere in haar warm skuur bly - almal behalwe die hond. Hy is te groot en te rof! Maar toe die nare jakkals kom pla, verander Hannetjie gou van plan...Elke saamlees storie is pret en plesier! Want ladybird wil graag he dat elke kind die genot van lees moet ontdek. Lees die storie hardop vir jou kind, en luister dan as hy die spesiaal uitgesoekte woorde weer vir jou lees.