Sewe Jou Kompas Tussen Lig En Duister

Sewe Jou Kompas Tussen Lig En Duister

  • R 50.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Leon Fouche
9780869978290

Ek het hierdie boekie van Leon Foucher weer nadergetrek en vir die eerste keer deurgelees. Dit is omdat dit ook oor die “sewe doodsondes” gaan – die tema van my vorige boek en omdat my gedagtes by ‘n kursus is wat ek dalk in 2013 in die trant wil doen. Hoe meer ek egter daaroor nadink hoe meer besef ek: