As Ek Weer Kon Begin By Solly Ozrovech

As Ek Weer Kon Begin By Solly Ozrovech

  • R 45.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Solly Ozrovech
9781770001527

Die lewe loop soms vreemde draaie met ons. Ons verstaan nie altyd waarom sekere dinge gebeur nie, maar soos Sören Kierkegaard weet ons : "Die lewe kan alleen van die einde af verstaan word, maar dit moet van die begin af geleef word."