Verby Omdraai

Verby Omdraai

  • R 20.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Magdaleen Walters
9780799352191

Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik – en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie – daarvoor het hy ’n te hipnotiese aantrekkingskrag …