N Pot Vol Winter By Maretha Maartens 001
All books are second hand
As Elizabeth dié aand toe die fliek vol bespreek was , maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie. Sou sy nou wou leef. Maar sy het nie. Dit is is die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in dié tyd dat Kurt vir ´n paar dae huis toe kom van die grens af - Kurt wat al meer begin praat oor "liefde maak". Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee - al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat. Want sy weet wat hy sal sê: "Jiss, dis bad. Jiss, dis bad.