
Onlogiese Liefde
All Books are second hand
Dina Joubert
9780627023606
In Onlogiese liefde - op pad met my gay kind vertel Dina Joubert eerlik, aangrypend openhartig hoe hulle saam met hulle gay seun die pad van verwerping (en aanvaarding) geloop het. Vandag weet hulle: God se genade is oorweldigend groot en sluit ook gays in.
Onlogiese liefde is 'n boek vir ouers wat met hierdie "probleem" worstel. Dis vir almal wat gay-wees - en die Bybel se siening daaroor - beter wil verstaan. (uittreksel uit flapteks)