Maak God Of Die Vere Die Voel

Maak God Of Die Vere Die Voel

  • R 30.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Schalk van Wyk
9780869977293

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou. Schalk van Wyk se Bybelstudie oor die Josefverhaal lees soos ‘n betowerende novelle wat inderdaad in die Bybel is. Ons lees hoe Jakob sy laatlammetjie-kind voortrek; hoe Josef “afshow” met sy jas en sy drome; hoe broer Juda in ‘n prostituut se strik trap; hoe mevrou Potifar lus kry vir Josef se lyf; van Josef se tronkvoëldae en sy merkwaardige opgang daarna; van wraakspel wat hy met sy broers speel; van uiteindelike ommekeer en berou… En les bes hoor ons telkens die aangrypende boodskap wat weer en weer bevestig: God se trou is onveranderlik; sy planne om alles ten goede te laat meewerk, kan deur geen menslike planne gestuit word nie – al lyk dit o die oog af nie altyd sò nie.