Die Sterre Sing

Die Sterre Sing

  • R 20.00
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


All Books are second hand
Anna Penzhorn
9780799361513

In die romantiese Bosveld op Renosterhoek, waar Jacomien navorsing doen vir n tesis oor rotskuns, het snaakse dinge gebeur. Iemand is dood, n ander het net verdwyn en renosterstropers vlieg deesdae met helikopters.